saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Christelle Grobbelaar

Married on Nov 23, 2016 in Mpumalanga

Ons Plaas Troue

Fotograaf - Bellamoore & Simoné Venter
Venue - evergreen estate buite Piet Retief
Rok- Christa Smith van Bethal
Juwele - Ralph Jacob.

God se genade is groot... En Hy is lief vir Sy kinders. Hy het die beste man vir my gegee waarvoor ek kon vra. En al was dit 'n koue koue dag kon mens die liefde voel van al ons vriende en familie wat die dag saam ons spandeer het.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used