saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Zanélle Robertson

Married on Oct 8, 2016 in North West Province

Neville & Zanélle
8 Oktober 2016

Ons Storie

Na lank se gebid & hoop is ons twee se padjies gekruis op 16 Maart 2014. Van Neville besluit het om my gebakte pasteitjies te eet & vir my & Micaela niks oor te los nie, kon ek sy hart steel deur sy maag! Maar teen die tyd van rugby semi-finaal met die eerste oogslag kon ek myself nie keer nie! Die man is vir my bedoel!

❤️For the Man I have prayed for and the Lord has granted the desires of my heart❤️

Van die eerste rugby wedstryd tot die eerste Party Fest, tot geselsies in Proef tydperk begin het op Pa Andrew se foon... Tot en met ons eerste dinee & toe verjaarsdae & ons eerste see-vakansie, tot by Kersfees & toe Nuwe Jaars. Wat 'n eerste jaar!

Jaar twee begin toe met al die tweede ervarings saam, maar WOW, How Great is our God for letting us have more firsts! Die tye saam is onbeskryflik & ons verhouding het geen perke, van gesels tot huil to lag dat ons maag seer word, deur alles kon ons elke dag net aanhou groei.

Jaar drie begin saam met die AMAZINGSTE woord & van daar af, ag kom ons sê net, "We survived the roller coaster through Christ that gave us strength!"

God het ons deur die laaste twee & 'n half jaar só geseën & só gedra dat dit net SY wil is dat ons almal vandag hier kan saam kom om 'n Nuwe Verhouding & Lewe in HOM te bevestig!

Dankie dat u deel in ons dag & mag dit so ongelooflike ervaring wees soos vir ons!

#toinfinityandbeyond
❤️de, Neville & Zanélle

Fotograaf: Adéle Lensley Malan
Kiekie Fabriek

Pastoor: Harry Potgieter

Rok: Monique Botha

Pak: Markhams

Venue: Sugarbush Hill Country Cottages

Bloemiste: Calavi Florist

Grimering: Athlyn Ballot
AB Lashline-MUA

Hare: Kotie
Inspirtaions Rustenburg

Strooimeisies:
Zanelle- Thor
1.Annique-Captain America
2.Anzelle- Spiderman
3.Marna- Deadpool
4.Bianca- Iron Man
5.Juanine- Ant Man
6.Erné- Hulk

Strooijonkers:
Neville- Thor
1. Pierre- Deadpool
2. Juan- Captain America
3. Andrew- Hulk
4. Cornel- Spiderman
5. Jacques - Iron Man
7.Henco -Ant Man

Oh God how will we ever THANK YOU enough for our blessed day!!❤️

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery