saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Natasha Möller

Married on Oct 8, 2016 in Western Cape

Möller Troue 2016

Twee sielle,twee harte word een! Hier waar ek vandag staan weet ek jy is my mens,my beste maat en sielsgenoot! Op 8 Oktober 2016 het ek my padkaart gebêre met die wete dat my reis opsoek na my lewensmaat nou verby is ! Wat ń fees met so baie teenwoordigheid van ons pappa God! Carpaccio en heerlike wyn vir voorgereg skop ons die aand op ń hoë noot af! Die sagte medium rare steak met getoosterde groente en patatoe bake was iets om oor huistoe te skryf! Die naggeluide,mooi musiek en gelag van dierbare vriende & familie sal ons vir altyd koester! Ons het soveel pret gehad saamet ons fantastiese fotograaf, Susan du Toit! Met die pragtige berge as "canvas" het ons die mooiste oomblikke vasgevang!

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Elizabeth Stockenström

Elizabeth Stockenström

Elizabeth’s gowns are the ultimate in femininity, romance and sensuality. She has built an enviable reputation for creating exquisite bridal gowns, using only the best fabrics.