saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Mirna Koen

Married on Oct 29, 2016 in Garden Route

Twee lewens, Twee harte, Twee siele word een voor God. Ons soeke na ware liefde eindig en ons reis as geliefdes begin.

29 Oktober 2016 was verseker die beste dag van ons lewe. Ons beloof om vir ewig mekaar se beste maaitjies te wees.
Hierdie spesiale dag het net te vinnig verby gevlieg maar ons het dit so baie geniet. 'n Dag vol liefde, emosies, Familie, Vriende en soveel kosbare herhinneringe wat ons vir altyd sal koester.

Sonder die volgende mense sou dit beslis nie kon gebeur nie. Elkeen van hierdie mense het 'n spesiale plek in ons hartjies gekry.
Trourok gemaak deur : Besters Bridal Boutique
Décor en Blomme gedoen deur : Exclusive Functions
Onthaal : The Barn
Fotografie gedoen deur: Elmine Botha Freelance Photographer
Videograaf : Eonmedia
Grimmering : Gabriela Neto & Hester Vermeulen
Hare : Monica Vermeulen & Jessica Joubert

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used