saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Hanelie Schepetin

Married on Oct 8, 2016 in Limpopo

Ek weet nie waar om te begin nie ek het die beste dag van my lewe gehad ek wou nie die dag verby gehad het nie. Ons het n lekker oggend ontbyt geeet waar kuthaba bush lodge die plek waar ons getrou her n mooi tafel gedek vir ons waar ek daai oggend vir my ma en my nuwe ma n persent gegee het om dankie te se dat hulle twee wonderlike kinders groot gemaak het. En ek was bederf van kop tot tone met my sus wat my voete en naels en make gedoen ek kon nie genoeg dankie se vir alles wat sy en haar man alles gedoen het vir ons troue nie. En so het die tyd aan gebreek waar en kerk toe moes gaan vir ons fee verhaal. By gese ek was so klein bietjie laat want ek en my pa het so lekker gesels dat ons skoon van die tyd vergeet het. Soos wat aan gery kom na die ceremonie toe wil ek meer begin huil van blydskap en dat my dag uiteindelik hier is. Soos wat ek in die kerk af loop begin my man te huil toe wil ek sommer ook huil. Ek kan nie genoeg dankie se vir Pappa God vir die man wat Hy op my pad gestuur het nie. Dit was die beste tyd van my lewe ek sal dit oor en oor wil he.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Kuthaba Bush Lodge

Kuthaba Bush Lodge

Kuthaba Bush Lodge is a private game reserve situated near Modimolle, in the Limpopo Province and forms part of the serene Waterberg Mountain Range, renowned for its exquisite ...