saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Aluchka Roos

Married on Oct 29, 2016 in North West Province

A bell’s no bell ’til you ring it, a song’s not a song ’til you sing it, Love in your heart wasn’t put there to stay, Love isn’t love ’til you give it away. - Oscar Hammerstein II

Ons trou dag was alles wat ons sou gedroom het dit sou wees, Ons is getroud op die 29ste Oktober 2016, ons het seker op die warmste dag van die jaar getrou, maar die hitte kon ons nie weg hou van ons droom dag nie, diè was die dag wat ons vir so lank gewag het, ons is getroud met on geliefdes as ons getuies. Dit was 'n fantastiese dag en by die onthaal het almal lekker gekuier en gedans, todat ons nie meer kon nie.

Dit was 'n troue om nooit te vergeet nie.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery