saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Bianca de Jongh

Bianca de Jongh

Married on Sep 25, 2015

Soos ons uitnodiging gesê het "Liefde is n leeftyd en ‘n leeftyd begin hier". Ek kon nie ophou glimlag toe ek my bruidegom by die kansel sien staan. Sy gesig het ‘n sprankel van opgewondeneid met knypie verligting getoon, ek het n oomblik van sagtheid & teer in sy oë gevang… En kon nie wag om ja te sê! Ons het na die foto’s ‘n rus kansie gekry en vir n oomblik in die leë kapel bymekaar gesit, waar ons vir mekaar gesê het, "jy, die troue, alles lyk so mooi" en saam besef het ons is gelukkig! Die hele dag was gemaklik, want ons liefde is. Daar was soveel ekstra goedjies wat ek wou by sit om die troue mooier te maak, maar ek het op daardie dag besef... Als wat ons hier het is genoeg want ons het mekaar. Vir n beter man kon ek nie gevra het nie.

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to see the 2015 competition results!

Wedding Gallery