saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Helene Lake

Helene Lake

Married on Mar 28, 2015 in Western Cape

28 Maart was die begin van 'n nuwe fase in ons lewe. Dit was 'n pragtige sonskyn dag met geen teken van wolke nie. Die oomblik toe ek in die kerk paadjie afstap en vir John sien, toe loop die trane van dankbaarheid.

Ons het 7 maande lank aan die troue beplan en baie van die dekor goedjies self gemaak. Die dag was baie vinnig verby, maar dit was die mees spesiaalste dag in ons lewe en ons sal dit altyd koester.

Dit was net die begin van getroude lewe en ons sien uit na die res van dit.

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery