saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Deleen Mulke (de Goede)

Deleen Mulke

Married on Mar 21, 2015

Op hierdie spesiale dag het ek met my beste vriend getrou. Ons was werklik geseënd om dit saam met ons naaste vriende en familie te kon vier. Al het die wind vreeslik gewaai en dit so bietjie gereën, was dit 'n perfekte dag - perfek vir 'n leeftyd se herinneringe. Ek kan nie wag om ons ewige pad wat God vir ons uitgelê het, verder te stap nie.

Liefde hoef nie perfek te wees nie, solank dit net opreg is.

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery