saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Celeste Walters (Schoeman)

Celeste Walters

Married on Mar 21, 2015

Ek is nie jou tipiese dogtertjie wat van kleintyd gedroom het oor haar troudag, maar ons troudag was die mooiste en lekkerste dag van my lewe!

Die oggend het begin met 'n storm sterkte wind wat heelnag gewaai het soos dit net aan die Weskus kon waai. Toe ons opstaan was dit die mooiste en perfekte sonskyn, windstil dag!

Ek en my Pa het behoorlik die trane kraantjies oopgedraai toe ons die padjie afstap na waar Leon, my toekomstige man en beste vriend vir ons gewag het. DIe lang wag vir my spesiale dag was uit en uit die moeite werd!!

Ek en Leon het ontmoet deur ons bull terriers en nodeloos om te se, Mila was ons "ring sekuriteit"!

My rok, gemaak deur Ilse Roux, het my soos 'n prinses laat voel en die beste fotograwe (Lizaan Nel Photography) en videograwe (Silverline Productions) het seker gemaak elke oomblik word vir ewig vasgevang!

Ons dag was gevul met liefde, vreugde, trane van blydskap en tonne "memories" wat ons ons lewe lank sal by bly!!

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Silverline Productions

Silverline Productions

Silverline Productions is a husband and wife run business, with both of us partaking in the filming and editing. We are professional, relaxed, friendly and unobtrusive.

Ilse Roux Bridal Wear

Ilse Roux Bridal Wear

Ilse provides a professional and personal service to brides to be. Working from her studio, her services include custom made bridal gowns and retinue dresses, she also has a la...