saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Siobhan Mouton de Klerk (Mouton)

Siobhan Mouton de Klerk

Married on Nov 7, 2015

Hoe beskryf 'n mens jou mooiste droom? My mooiste droom was verseker die dag toe ek Elvin getrou het. Dit is so 'n perfekte dag gewees omring met al die belangrike mense in ons lewens en met God in die middel kon NIKS verkeerd loop nie.
Ek en my vier strooimeisies het in die Paarl gereed gemaak- in die mooiste huis ooit! Ontbyt tot rok aantrek was alles net soos dit moes wees en op tyd. Daarna was ons oppad Fort Simon toe, waar my toekomstige man geduldig vir my gewag het.
Die oomblik was vir my te groot en dit het gevoel of ek die paadjie teen 120km/h af hardloop. (Seker so gelyk ook lol)
Dit was die mooiste boodskap wat Ds Anton vir ons oorgedra het. Ek kon die Heilige Gees se teenwoordigheid voel en hoe die Here ons seën.
Dit was verseker 'n dag om te onthou en self my ouma het gedans op vandag se nuutste treffers.
As ek ons dag oor kon hê sou ek niks verander het nie.

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to see the 2015 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Fort Simon

Fort Simon

Fort Simon, nestled in the beautiful winelands of Stellenbosch, offers a wedding and function venue unique in character and impressiveness. This beautiful and romantic castle-...

Ilse Roux Bridal Wear

Ilse Roux Bridal Wear

Ilse provides a professional and personal service to brides to be. Working from her studio, her services include custom made bridal gowns and retinue dresses, she also has a la...