saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Marietjie Groenewald (Marais)

Marietjie Groenewald

Married on Nov 21, 2015

My mooiste droom het vir die eerste keer waar geword op 54 jarige ouderdom toe ek met Brihan getrou het. GOD het die dag begin met reën en ek het geweet dit gaan n wonderlike dag wees met GOD in BEHEER van alles. Sonder Jorika, my huweliksbeplanner en my wonderlike suster en vriendinne wat my bygestaan het deur die jaar met my reëlings en idees sou die dag nie moontlik gewees het nie. Die gereed maak sessie het begin met ontbyt in die bed by Everstdal Gastehuis – Manor House, daarna my hare laat doen by Salon La Marie, my make-up van Mac was gedoen deur Estelle Gordon, fotos is tussen deur geneem deur Karen Bergh en die aantrek van my mooi rok wat gemaak is deur Elizabeth Stockenström. Ons troue was gewees by Fort Simon en Pierre wat die troumotor bestuur het was rustig oppad soontoe en ek wou hom net aanjaag want ek kon nie wag om vir Brihan te sien en te weet oor n paar minute is hy my man nie. Toe die deur van die Kerkie oopgemaak word en ek moet instap was die oomblik te groot vir my, die trane het geloop maar ek het gesien daaraan die einde van die paadjie staan Brihan en wag vir my. Ds Gideon Basson het ook n baie mooi boodskap vir ons oorgedra. Dit was n wonderlike dag en ek het geweet ons albei se oorlede ouers het neergekyk na ons.

 

Voting has closed for the 2015 competition!

Click here to see the 2015 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Fort Simon

Fort Simon

Fort Simon, nestled in the beautiful winelands of Stellenbosch, offers a wedding and function venue unique in character and impressiveness. This beautiful and romantic castle-...

Elizabeth Stockenström

Elizabeth Stockenström

Elizabeth’s gowns are the ultimate in femininity, romance and sensuality. She has built an enviable reputation for creating exquisite bridal gowns, using only the best fabrics.