saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Simonè Jansen (Steenkamp)

Simonè Jansen

Married on Sep 6, 2014

Ek het die 6de September met my beste vriend en die liefde van my lewe getrou. Ons troudag was "fantasmagories". Ons het ons spesiale dag begin met n lekker lag, nadat ek amper van die donkiekar (die troukar) afgeval het. Dit het gesorg vir humor onder die gaste en het sommer my stres weggevat. Verder was ons sprokiesdag perfek. Die forest chapel was kompleet gemaak met skakerings van pers en wit blomme, absoluut onvergeetlik. Die onthaal was prentjie mooi, na al die harde werk en stres was dit beslis die moeite werd om by daardie saal in te stap . Met die Here in ons huwelik sien en net blink en gelukkige jare wat voorle.

 

Voting has closed for the 2014 competition!

Click here to see the 2014 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Heatherbell's

Heatherbell's

Designed, elegant and unique arrangements and bouquets are what we specialize in by tailoring the packages to suit all brides requests and budget.