saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Dienkie Gebbing (van Zyl)

Dienkie Gebbing

Married on Sep 13, 2014

Vandat ek baie klein was het ek altyd gedroom van die mooiste troudag, min het ek geweet realiteit gaan my drome se gat skop.
Toe ek vir Dewald ontmoet het hy my voete onder my ytgeslaan. En ekt het geweet hierdie mannetjie is spesiaal!
Ek kan soveel mooi dinge prober verduidelik oor hoe mooi alles was en hoe lief ons mekaar het, maar ek en hy alleen is al wat regtg weet hoe dit voel om jou hele lewe in jou arms vas te hou elke dag. Ons is so geseend.
Familie en vriende is net sulke wonderlike seeninge in ons lewens en ons se so baie dankie aan elkeen wat ons mooi dag saam ons gedeel het.
Die Mooiste dag in ons lewens.

Elke onperfekte oomlik, was perfek en ek sou niks wou verander op ons sprokiesdag nie.
Lief j elke dag meer en meer Engel.
Grootste dankie aan Mariaan Cronje van Weddings by Cronier, jy was n Engel yt die Hemel vir ons deur die hele proses.

 

Voting has closed for the 2014 competition!

Click here to see the 2014 competition results!

Wedding Gallery