saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Corne de Lange (Maartens)

Corne de Lange

Married on Mar 29, 2014 in Free State

Die mooiste dag van my lewe. Dit was wragtig n lekker troue almal was gemaklik, lekker gekuier, geeet en gedrink! Familie wat mekaar lanklaas gesien het, het gekuier vreemdes het vriende geword met vrolike dans en gesels. My ma en sussie het baie moeite gedoen met die mooimaak sodat ek en my stunning bridesmaid onsself in die stad kom bederf het. En natuurlik die liefde van my lewe, my beste vriend met wie ek my drome verewig mee gaan deel. Dankie aan almal wat ook gehelp het met die saal en alles! Ek het stunning mense in my lewe :-)

 

Voting has closed for Bride of the Year 2014

Click here to open the 2014 competition page

Wedding Gallery