saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Karlien White

Karlien White

Married on Dec 13, 2014

Die 12de is dit koud en ons vermoed reen, ons trou buite. Die oggend van die troue toe ons wakker raak is dit die mooiste dag buite. Ons glo dit was n geskenk van my oorlede Pa. Die dag vlieg verby met al die regmaak, maar toe ek by die paadjie afstap is dit asof tyd stil staan. My man staan met die grootste glimlag en wag vir my. Ek het soos sy prinses gevoel. Een van die wonderlikste dae in my lewe*

 

Voting has closed for Bride of the Year 2014

Click here to open the 2014 competition page

Wedding Gallery