saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Anja Van Zyl (Barkhuizen)

Anja Van Zyl

Married on Jan 20, 2014

13/12/13 'n Pragtige sonskyn oggend en met 'n kalmte oor my want ek weet ek trou vandag met die man van my drome.Met 'n tema van moderne vintage en romanties. Met 'n buitelig seremonie staan my bruidegom voor die pragtige gebou van Ashanti Estate met ballonne wat waai in die lig. Ek kom aangery met my ma wat vir my staan en wag om my af te loop na die man van my drome. Wat 'n wonderlike oomblik, jou pa aan jou sy en jou man wat vir jou staan en wag om sy liefde aan jou te beloof.

So bevoorreg gewees om altwee oumas en oupa daar te gehad het met ons groot dag. Gaste het onder die bome by die dam 'n ietse geeet en gedrink terwyl ons besig was met ons fotos.
Res van die aand het ons dit geniet en lekker geeet en gedans tot die gaste ons af gesien het met sparkles.

Alles gaan so vinnig verby maar 'n perfekte dag wat ons nooit sal vergeet nie.

 

Voting has closed for the 2014 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Ashanti Estate

Ashanti Estate

A unique destination, nestled in the picturesque Paarl valley beneath the peaks of the Klein Drakenstein Mountain Range.