saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Ulrike Pohl

Married on Jun 3, 2017 in Limpopo

#PohlTroue2017

Was verseker vir my DIE troue van die jaar!!! voel seker vir elke vrou so.
Alles waarvan ek gedroom het,my droom trou rok & al die moeite wat in gesit is,
elke kersie,elke sparkle,elke wit gevoude papier rose,die oefen van die eerste dans ,die lekker boere kos en dan natuurlik die pragtige venue in Magoebaskloof,Mac Country Venue,Limpopo.
'n Koue winters troue tussen die dou van die woud en kaggel vure, maak dit dat die mense dit verseker nog meer sal onthou en dat ek dit veraltyd sal onthou,verlang al klaar na my wit droom troue ..
& daar binne oog winke is dit verby,sal dit enige tyd of enige dag wil oor he om lanks my beste vriend,my duurbare man & rots pappa voor die kansel te wil staan en met hom te trou.
Tweede beste dag van my lewe.
(1ste was toe ons seuntjie gebore was in 2015)

Dankie vir elke liewe een wat vir my stem,dit word opreg waardeer.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery