saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Elana Kruger (Wethmar)

Elana Kruger

Married on Jun 3, 2017 in Western Cape

Wat as jou hoërskool liefde regtig die liefde van jou lewe is?

Min meisies is bevoorreg genoeg om hul trouman op 14 reeds te ontmoet. Ek en Waldo het wel in gr8 ontmoet, vriende geword, en toe goeie vriende geword maar dit was egter eers n paar jaar later wat ons besef het dat dalk is daar meer aan die vriendskap wat na al die jare steeds sterk staan.

Goeie goed kom met tyd, maar hoe lekker is dit nie as jy die tyd tot jou beskikking kan aanwend om saam aan die goeie goed te bou nie!

Waldo is die wonderman wat my laat lag en ontspan terwyl ek sy super vrou is wat al die klein goedjies help onthou. Saam is ons n span wat enige uitdaging kan aanpak!

Hou hierdie spasie dop vir fotos soos geneem deur ons fotograaf: Wrensch Lombard.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Ilse Roux Bridal Wear

Ilse Roux Bridal Wear

Ilse provides a professional and personal service to brides to be. Working from her studio, her services include custom made bridal gowns and retinue dresses, she also has a la...