saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Eumarie Venter

Married on May 13, 2017 in Limpopo

Bosveldtroue

Ek en LC is baie lief vir die Bosveld. Beide van ons het op 'n plaas in die Bosveld groot geword. LC in die Ellisras omgewing en ek op Swartwater. Ons het besluit om ons onthaal by die "groot boom" te hou, na die seremonie wat plaasgevind het in die NG Kerk te Swartwater. Ek verwys na die kremetartboom as die "groot boom" omdat dit een van die grootste bome in die omgewing is, die boom het gereeld deel uitgemaak van my drafroete as jong meisie.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery