saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Chantel Deyzel

Married on Apr 8, 2017 in North West Province

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

How did your love story begin?

 

Ettienne ontmoet vir Chantel in 2009 op haar beste vriemdin se verjaatsdag, en Chantel vir Ettienne eers in 2010 op sy beste vriend se verjaarsdag.

So het dit gebeur dat ons al meer en meer van mekaar gesien het, meer kere saam gedans het... en so het ek dadelik vir Ettienne geval.

My grootste liefde nog...

Tell us all about the proposal.

 

Daar waar die son gaan sak in swakopmunt, op ou kers aand met n kamp lampie, n bottel vonkelwyn sak hy af op sy knee.

Sukkel sukkel om die ring op te spoor in sy sak, waar ek toe alreeds geweet het wat kom en ek nog voor hy kon vra reeds ja gese het!#

Magical Moments

 

Familie en goeie vriende wat hierdie dag saam ons gedeel het, om ons eenwording te bevestig saam met ons.

Sak in nat gras met hoe hakke tot kaalvoet dans tot vroeg oggend ure.

Koester ek elke boodskap van geluk en voorspoed elke dag.

Dit was n sprokies mooi aand, familie en vriende wat ingespring het om te help om n sprokies mooi troue voor te sit.

The Honeymoon

 

Clarens
- white river rafting
- quad bike
Graaf reinette
- Islands of desolation
Kaapstad
- neeed I say more...

Wedding Gallery

 

My Special Day

My sprokies troue het afgespeel by die mooie Zakopane Country Village,Brits.

Ek wou n baie eenvoudige maar tog ook n elegante troue gehaad het.

My kleur skema was wit met beige, met die mooiste wit krismisrose en wit en peink proteas.

Meeste van my dekor is self gemaak.

My troue rok is by Rina (eienaar van Catherines Collections) gemaak. Dit is n baie mooi nou rok met n bietjie van n uitskop na onder met ongelooflike mooi kante gemaak. Mooiste rok wat ek al ooit gesien / besit het. Soos n ware prinses gevoel wat heel aand net in my rok wou bly!

The Venue

Zakopane Country Village, Brits.

Meeste van ons familie en vriende het oorgeslaap eb n heerlike ontbyt die volgende oggend saam met ons ge eet!