saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Carina Strydom

Married on Apr 1, 2017 in Eastern Cape

❤Ons perfekte dag

Wat n blessing is dit nie om te kan trou met die man van jou drome nie!Beste dag van ons lewens.Ons styl was baie elegant en eenvoudig met sagte pastel kleure.Alles was perfek van die oggend waar ek en my strooimeisies n lekker rustige oggend begin het tot die laaste sekonde van die onthaal.So voorreg om dit te kon deel met al ons familie en vriende.N dag wat ons nooit sal kan vergeet nie,dit was prentjie mooi!!

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery