saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Elri Vlok

Married on Feb 25, 2017 in Northern Cape

Friendship and never ending love

Desember 2011 wie sou kon dink ek sou my Cyril ontmoet... Koffiefontein 'n baie klein dorpie in die Vrystaat en wratig daar staan my trou-man 6jaar later en die koeel is deur die kerk amptlik Mev. Vlok.. Deur diep water saam en vele sukses behaal het ons ons self kom vestig in Kimberley.. Ons trou dag was beplan binne 8 maande toe ons besluit het op ons perfekte dag. Ons wou 'n familie kuier plaas trou atmosfeer gehad het en Weltevrede gasteplaas het dit moontlik gemaak. Familie van Holland, Durban:tot in die Kaap het die dag saam met ons kom deel. Blessing Blessings blessing.. Die grappies en die entertainment was great Jaco bets Barnard en Jan Raaph dit was tops. My voet was op gedans maar ek het myself belowe ek is die laaste een op my troue en ek en Cyril was.. Liefde oneindig baie

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery