saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Jennifer Prinsloo

Married on Dec 9, 2017 in Limpopo

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Na 8 jaar saam dink jy dat jou troudag minder spesiaal sal wees maar ons troudag was perfek van die rondomtalie aantrek en klaarmaak na die jaag om betyds te wees en al die maande se stres... speel hul How long will i love you van elle golding en alles vergaan jy sien net jou bruidegom wat vir jou staan en wag. Na n baie goeie en kerk diens wat ons nooit sal vergeet se ons die ja antwoorde en sit die ringe aan. Nou is ons eitendelik getroud. Foto's neem met n 4 jarige woelige kleurer en 5 maande oue baba sit nie in elke fotograaf se broek nie. Die haas om die perfekte sonondergang betyds te vang is stresvol of so se ons talentvolle fotograaf. Terug by die onthaal siwn jy eers die tafels en decor in al hul glorie dit is so mooi. Ons koek het bietjie begin smelt die bosveld se 39 grade is enige koek se nagmerrie so ons moet.maar eers n paar foto's neem. Na ons heerlike ,heerlike kos net jammer ons kon nie meer eet nie. Open ons die dansbaan met Perfect van ed sheeran en alles is waarlik perfek. Net jammer die dag gaan so gou verby. Sal die oomblike vir altyd in tyd sal laat stilstaan as ons net kon.

The Honeymoon

 

Nee ons sal volgende jaar op n family moon gaan...

Wedding Gallery

 

My Special Day

Trourok het ek in Pietersburg by House Vemasu gekry hul het perfekte rok vir my laat maak.
My gremering is deur n talentvolle dame Lozanne Pienaar gedoen my fotos is ool deur haar geneem "a moment in time"

The Venue

Ons is by Tom burke Limpopo by die boere saal getroud. Asook die onthaal. Dit is in n pragtige prentjie verander deur Vivia Bezuidenhout en A2Z crew.
Gaste het by weltevreden country lodge sowat 5km vanaf Tom burke geslaap baie goeie diens eienaar Petra Ortner is baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer en pragtige kamers

My Bridal Beauty Regime

Ons het bietjie gebanting voor die troue om mooi in ons klere te pas.

Wedding Elements

Alles gedoen deur A2Z crew
Prentjie mooi dag

My Groom And His Groomsmen

Bruidegom se broek en hemp by woolworths
Strikdas en kruisbande is handgemaakte leer vanaf JC Click store in pta.

JCclick Shop

JCclick Shop

JCclick Shop is a wedding and lifestyle online store.

Beautiful Bridesmaids

Gemaak deur familie en idee ook deur familie lid

My Captured Moments

Lozanne Pienaar - a moment in time
Neem die mooiste perfekste foto's ooit

Food & Cake

A2Z Crew het alle kos gemaak l.
Christi Thomas was die kriatiewe brein agter die prentjie mooi koek.

The Reception and Entertainment

Openings dans Perfect van ed Sheeran was perfek.
Dj het goeie musiek gespeel

Wedding Services Used

 
JCclick Shop

JCclick Shop

JCclick Shop is a wedding and lifestyle online store.