saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Lanamari Venter (Marais)

Married on Apr 1, 2016 in Gauteng

n' Dag vol liefde, vreugde en waar ons belowe het om saam God n pad te stap vir die res van ons lewens...
Dit was beter as wat ek kon droom van n klein dogtertjie af. Als was soos n sprokiesprent, met mense wat ons lief het en mekaar!
Ekt lank gewag vir die dag en hard gebid vir die man wat by my sal pas en wat God vir my beplan het en ons troudag was n dag waar ek net weer die genade en liefde van die Here kon sien in my lewe. My troudag is n dag wat ek verewig wil onthou, verewig wil memoriseer as die begin van ons lewe saam, die begin van n avontuur!

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
The Forest Walk Venue

The Forest Walk Venue

Located centrally between Johannesburg and Pretoria in the heart of Glen Austin, lies this unique venue surrounded by beautiful forest surroundings and big gardens for your gue...

Oopsie Daisy Flowers

Oopsie Daisy Flowers

Creativity is our business and passion is what we are driven by! We offer our clients the service they deserve with expert advice, perfection and flair. We select the best cho...