saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Married on Nov 25, 2016 in Western Cape

Perold Wedding

Wanneer ons terug ding aan ons spesiale dag spring woorde op soos vreugde en opgewondenheid. Maar om als saam te bind: onvoorwaardelike liefde, vir ons God, ons mense en mekaar.

'n Tradisionele seremonie in die familie kerk het ons eenheid gebind. Ons dag was sag gekleur in pienk roos en sjampanje tussen groen wingerd, kerslig en pêrels.

Ons troukoek is spesiaal uit ma se kombuis en die bruid toegevou in kant. Lekker kos en toertjies op die dansvloer het ons gaste tot laat aand vermaak.

"As ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: my reise op soek na jou is nou verby" - Antjie Krog

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Makeup by MB

Makeup by MB

I fell into makeup, well not literally - actually come to think of it, I’ve done that too. What I meant to say was make up completely took me by surprise on my own wedding da...

Kronenburg

Kronenburg

With majestic mountain views and beautiful sunsets, it is ideal for a day never to be forgotten.