saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Married on Nov 12, 2016 in Western Cape

“Come join in our excitement when God put together the perfect blend!”

Met die perfekte kombinasie van diensverskaffers (vriendelik, hulpvaardig, puik, dié beste in hul industrie),
die perfekte kombinasie van weersomstandighede (nie té warm vir die manne, nie te koud vir die dames en net genoeg wind en wolke vir finominale foto’s),
die perfekte kombinasie van familie en vriende (…het ons nou lekker gedans en gekuier!),
en die perfekte kombinasie van geloof (God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees),
het ons sprokie begin met die perfekte kombinasie van emosies (trane, opgewondenheid, trots, nederigheid, ontsag, dankbaarheid, geloof, hoop en liefde).
Ons het in bewondering as een groot familie voor God gestaan en beleef hoe Hy, met Sy onverklaarbare perfeksie, nóg ‘n perfekte kombinasie saamvoeg.

“I have found the one my soul loves” – Song of Solomon 3:4

Diensverskaffers:
Trouvenue: DuVon Winery and Wedding Venue (Laura & Armand du Toit)
Fotograaf: Breedephotography (Morné Marais)
Bloemiste: Blommeprag (Annemarie le Roux)
Hare: Hair @ DuVon (Laura du Toit)
Grimering: Avenue Beauty (Krisna Kleinhans)
Kos: Lani Marais
Musiek & Ligte: Prime Audio
Rok: Elizabeth Ströckenstrom

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
DuVon Wine and Wedding Estate

DuVon Wine and Wedding Estate

- Robertson’s best kept secret -

Elizabeth Stockenström

Elizabeth Stockenström

Elizabeth’s gowns are the ultimate in femininity, romance and sensuality. She has built an enviable reputation for creating exquisite bridal gowns, using only the best fabrics.