saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Riëtte Cornelissen (Janse van Rensburg)

Married on Apr 27, 2013

Dit was ongelooflik, die perfekte dag waarvoor ons gewens het. Die 27 April 2013 het God ons lewens aan mekaar geweef. By die sprokies mooie Lavender Hill Estate in die harkie van die Vrystaat, het ons aan mekaar verewig belowe.Die mooiste dag vol opwinding en soder enige iets wat fout geloop het, het my dag saam my ongelooflike Ma begin wat elke traan, lag en wens vir ie troue vervul het. My bruidsmeisies, wat n gevolg sonder my niggie, beste vriendin en skoonsussie sou ek nie kon wees wat ek vandag is nie. Met die regmaak klaar gemaak pak ons die ongelooflike padjie deur die dennebome aan en soos ek opkyk wys die bome my direk na waar my hulp vandaan kom...van God ons ongelooflike genadige God. Met almal wat ek lief het in die mooiste mooi kerkie en 'n uitsig op my en Christiaan se toekoms. My liefste pa aan my sy wat elke traan terug hou, want vandag gee hy sy jongste en enigste dogtertjie weg. So spesiaal word ek en Christiaan se toekoms met liefde begin. Elke vriend en familielid het die dag en aand so spesiaal gemaak vir wat ek niks voor sal verruil nie. Met die ongelooflike foto's van Anita Erasmus kan ons elke oomblik weer herleef en vasvang. Die perfekte dag afgesluit saam die perfekte man.

 

Voting has closed for the 2013 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Lavender Hill

Lavender Hill

Experience peace and tranquility in this exquisite, little peace of heaven. 25 Hectares of perfect nature, filled with roses, lavenders, perfectly landscaped gardens, water fea...